|
Dit is moeilik om die magdom mooi foto’s wat Mooiloop se lesers neem en aanstuur, in Bosstories geplaas te kry, daarom publiseer ons ook julle foto’s hier. E-pos jou beste foto’s aan Webwerf-foto’s by bosstories@rsp.co.za vir plasing, maar onthou dit bly onderworpe aan goedkeuring. Onthou om jou volle naam, kontakbesonderhede en ’n kort onderskrif vir jou foto’s saam te stuur.
Ek het hierdie foto van 'n spinnekoppie in Marble Hall geneem.
Rina Bondesio, Pretoria.
Kamera: Panasonic Lumix DMC-LZ7. (Laai af as Skermbeeld) |
| |
Skoenlapper.
Rina Bondesio, Pretoria.
Kamera: Panasonic Lumix DMC-LZ7. (Laai af as Skermbeeld)
|
| |
Franskraal se strand.
Lettie Murray.
Kamera: Canon PowerShot.
|
| |
Walvis-vreugde. Ek het die foto tydens die Walvisfees in Hermanus geneem.
Fransli Buckle.
Kamera: Sony H-9.
|
| |
Trieng-trieng. Ek het die man by die Walvisfees in Hermanus gesien.
Fransli Buckle.
Kamera: Sony H-9.
|
| |
| |
| sien meer foto's: |
[1] [2] [3] [4] [5] [6] [7] [8] [9] [10] [11] [12] [13] [14] [15] [16] |
| |
[17] [18] [19] [20] [21] [22] [23] [24] [25] [26] [27] [28] [29] |
|