Ramsay, Son & Parker (Pty) Ltd

Foto: Rezanne Wessels

 

 
 TUISBLAD
 NUUTSTE UITGAWE
 VAN DIE REDAKTEUR
 BOSSTORIES
 GROEN WENKE
 RADIO LANGPAD
 CHRIS BARNARD
 DOENDINGE
 BLOGS
 KOMPETISIES
 JULLE FOTO'S
 KONTAK
 SKAKELS
 SKERMBEELDE
 
 


 
As die nuutste Mooiloop nie in jou gunsteling-winkel beskikbaar is nie, laat ons asseblief weet.
Kliek hier.
 
Skakels
Fotografie-kursus

Hylton Herd is hoof van SANParke se bewaringsafdeling in Knysna en hy is ’n passievolle fotograaf. Die kombinasie van dié twee belangstellings maak hom onmisbaar in die Knysnabos. Hy kan nie aldag glo dis sy werk nie. Van sy spesialiskennis en unieke foto’s (onder meer die mees onlangse van ’n Knysna-olifant) help om meer lig op die donker Bos te werp.

· Vir meer inlgiting rakende Hylton se fotografie-kursusse, skryf aan herdh@mweb.co.za.

 
meer fotos: [1] [2] [3]
 

footer